Search found 14338 matches

by Bladerunner
29 May 2013, 11:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Tribble wrote:
Bladerunner wrote:Oh, en ek het 'n server vir Terraria.
Ah - onthou net - sy is 13 en ek is haar ma :twisted:
Ek verseker jou daar sal niks gebeur nie. :mrgreen:

Dis net ek, my gf, en broer wat op die server speel.
by Bladerunner
29 May 2013, 08:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Oh, en ek het 'n server vir Terraria.
by Bladerunner
29 May 2013, 08:48
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Tribble wrote:Ek sal die ding soek.

Hello Doo - ja suip sal lekker wees. Beter as om nigter te bly
Dis min of meer Minecraft in 2D, maar dis baie cool en hy't baie ekstras en features bo Minecraft.
by Bladerunner
29 May 2013, 08:36
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Tribble wrote:Ooh ek se ek wil 'n plekkie vir myself oophou - maar as sy dit weet, sal sy gou gou hier kom. En ja - sy kan in Afr tik :D Sy doen dit op Mynkraft om met die Nederlanders te gesels
Se vir haar sy moet Terraria probeer. Soek dit op Steam.
by Bladerunner
28 May 2013, 14:45
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Hulle is te knorrig sal nie daar so mal kan wees soos wat ek wil nie
Duidelik was jy nog nie deeglik daardeur nie :shock:
by Bladerunner
28 May 2013, 14:18
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Wat anders is daar om t doen Blade
Maak soos ek en Hman en join 'n meer lewendige forum soos MyBB.
by Bladerunner
28 May 2013, 13:24
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

StarPhoenix wrote:Dagse, ouens.
Haai. Ek sien jy hou ook nog die zombie forum aan die lewe. :P
by Bladerunner
28 May 2013, 08:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Se vir die nuwe Tribblet om hier ook 'n draai te maak. :p
by Bladerunner
21 May 2013, 13:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Hoe grawe ek nou weer die gem op: http://forums.pcformat.co.za/viewtopic.php?f=80&t=38189

Goeie ou dae.
by Bladerunner
20 May 2013, 10:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

So wat stel julle voor en net so by the way ek is al by die huis :P As julle tog net een van die dae wil oorskuif na 'n beter forum toe as die zombie een wat julle nog probeer aan die lewe hou. http://mybroadband.co.za/vb/showthread.php/378606-Die-Afrikaanse-Garing-n-Nuwe-begin Nou waarom hang jy n...
by Bladerunner
17 May 2013, 15:11
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Hier gaan letterlik f-ol aan op die forum. Daar is geen interessante gesprekke of tegniese probleme + oplossings hier nie. Hierdie draad is pateties gevrek. Ek verstaan nie wat julle hier hou nie.
by Bladerunner
17 May 2013, 15:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Hman wrote:mybb?
Ja.
by Bladerunner
17 May 2013, 14:46
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:So wat stel julle voor en net so by the way ek is al by die huis :P
As julle tog net een van die dae wil oorskuif na 'n beter forum toe as die zombie een wat julle nog probeer aan die lewe hou.

http://mybroadband.co.za/vb/showthread. ... Nuwe-begin
by Bladerunner
17 May 2013, 08:36
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Die plek is so gevrek dis pateties.
by Bladerunner
14 May 2013, 10:22
Forum: Windows
Topic: Win XP SP3 Rebooting
Replies: 9
Views: 2771

Re: Win XP SP3 Rebooting

doo_much wrote:@tribs -nope, don't think so. My Knoppix boot works quite lekker.

@rusty - any other way of doing that? I'm too slow on the draw with the typing thing I think.
You can boot from Linux as well. So throw a batch script into the Windows startup folder via Linux.
by Bladerunner
10 May 2013, 08:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Hman wrote:Vrydag?
Dis moontlik. Maar moet dit nie hardop seg nie, netnou verdwyn dit weer.
by Bladerunner
08 May 2013, 14:02
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Ek soek ook n verhoging
Kry 'n plakkaat en bietjie union ondersteuning, dan kan jy aandring op een.
by Bladerunner
08 May 2013, 13:33
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Ek kla nie :p
by Bladerunner
08 May 2013, 12:16
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

Gister kla ek oor my werk en vandag kry ek 'n surprise verhoging uit die bloute uit. Ek wonder of my baas PCF check.
by Bladerunner
08 May 2013, 08:05
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

'n VM maak dit moontlik om 'n ou PC in jou moderne PC te run sodat jy kan PC terwyl jy PC.
by Bladerunner
07 May 2013, 20:47
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

KatrynKat wrote: Sukkel om die model te hardloop want dis in C geskryf vir n 16bit pc so ek kan hom net run in n dosbox op windows 7...
Nou gooi FreeDOS op 'n VM en werk daarop.
by Bladerunner
07 May 2013, 12:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Ja daar was nog iets Lemmetjie maar 'n jintelman praat nie uit nie. Alhoewel ek dalk moet noem die uieringe was nogals nice!


Ernstig though - wat beplan jy?
Op die oomblik niks want ek het die geld nodig. Dis maar net wense. :p
by Bladerunner
07 May 2013, 11:48
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Miskien 'n verandering begin werk vir 'n lewe?

Dankie Tribs, die bier was lekker. Ons maak weer so. :thumbup:
Was dit net 'n bier of is daar nog iets waarvan ons moet weet oom?
by Bladerunner
07 May 2013, 11:48
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890558

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Dagse mense

So wat wil jy dan doen Blade as jy bedank?
Ek dink daaraan om modellering te doen vir Louis Wittoon.