Search found 3264 matches

by StoneIce
03 Jul 2013, 11:42
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Hello hello julle !

Hoe gaan dit ?

Het enige een van julle X58 1366 motherboard ?

Ek myne verkoop en die ander ou draai so lank en slegte nuus vir my.. ek so n f**op gemaak

ek deperaat en probeer plan maak
by StoneIce
09 Nov 2012, 13:00
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Helllo Hello julle
by StoneIce
14 Aug 2012, 15:14
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

ADT wrote:

LOL, Sarie, really?? :lol:
Dit lyk lekker.. sal vanaand van dit maak
by StoneIce
14 Aug 2012, 14:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

IPAD 3 in jou droom man... will nie net games speel en movie kyk nie.
Sal sekker vir my "social life" ja... dan dit die moete werd.

Ek soek n Tabled om my netwerk dop te hou , ping , winbox UI en Chrome or Firefox te gebruik. Java en MS Word , excel... maak nie saak watse word program nie.
by StoneIce
14 Aug 2012, 13:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

ADT wrote:
Hman wrote:Windows moet he vir wat?
wil ek ook weet ek vra

Vir network installations met winbox.

Jy kry wel winbox wat op Android werk.. maar die Galaxy TAB 10.1 is R7000 en dan nog n USB port adapater kry plus nog n USB to Ethernet .
by StoneIce
14 Aug 2012, 12:12
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

ADT wrote:
StoneIce wrote:
ADT wrote:hoeganit more jy stone
Baie Goed DANKIE en met jou ?
te min geslaap ek het, teveel geld het jy, ek dink
het jy n nuwe baba in die huis ?


Te veel geld... mmmmm nie genoeg vir n Sexy Mclaren MP-4 te koop nie.. maar n Mclaren MP-4 remote karretjie ja.
by StoneIce
14 Aug 2012, 11:36
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Kennyisalive wrote:
Spicy-McHaggis wrote:mmmm peanutbotter!
Grondboontjiebotter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :smack:
whahahahahaha... ja nee klap om.. ons praat afrikaans hierso jou grondboontjie!
by StoneIce
14 Aug 2012, 11:19
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Spicy-McHaggis wrote:mmmm peanutbotter!

peanutbotter.... seriously... my mond droog maak.
by StoneIce
14 Aug 2012, 10:59
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

ADT wrote:weggehardloop hy het nou
wie ?
by StoneIce
14 Aug 2012, 10:59
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Hman wrote:Werk nie bedank nie ek stupat nie.
monie dan so dan huil nie.... oor 3 maand is weer Desember.... jorry.... dit regtig waar.... kan kan kanie glo nie
by StoneIce
14 Aug 2012, 10:57
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

ADT wrote:hoeganit more jy stone
Baie Goed DANKIE en met jou ?
by StoneIce
14 Aug 2012, 10:16
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Nee wat die mense hierso lyk maar stiller as last keer ek julle erken het.
by StoneIce
14 Aug 2012, 10:00
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Hman wrote:Ek haat my werk
Dan bedank jy die werk en sit die res in jou lewe lank by die huis en sukkel jou gat af om ander werk te kry.
by StoneIce
14 Aug 2012, 09:30
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Hahaha nogal snaaks... my self nogal lekker gelag vir Kenny.

Ja jong ek maak tyd by elke plekke wanneer ek wil --- lyk vir my so....

Ek het nog goeie memories om te onthou van julle almal... maar ek was afgeskop van lekker speel by die werk as plaas van werk... so ja...
by StoneIce
14 Aug 2012, 09:20
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Goeie More Julle !
by StoneIce
02 Aug 2012, 14:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Hy's nie mal nie.

Net anders. ;)

hahaha differtief anders... en slimmer... soms slip ek my vinnger dan dit die domste vout (andewoorde dit gebeur net wanneer ek baie moeg is en in n poep*l is)
by StoneIce
02 Aug 2012, 13:07
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Ek werk elke dag met die VPN goed oor die 3G en ADSL... maak my maal... ja natuurlik kan jy.

Ek gebruik die Mikrotik R750
by StoneIce
02 Aug 2012, 10:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Bladerunner wrote:My blikemmers en vervlaksings, as dit nou nie SteenYs, pokkels EN DonkerAragorn is wat hier inpop nie het ek nie 'n rektum nie.

hahaha wtf waT ? lmga
by StoneIce
02 Aug 2012, 10:44
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Tribble wrote:StoneIce! Oulike fotos op FB
Ag baie dankie Tribble.... hoe op die aarde weet jy ek in op pcformat ?
by StoneIce
02 Aug 2012, 10:42
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Ek speel games en is nie nodig om my pc te breek nie... ek gym elke dag van maandag tot donderdag na werk. btw.. kry net op maandag en donderdag games gespeel so 3 ure. die ander dae is ek by my meisie... Klippies!!!! Nog gaan hoe met jou dit.. speel ek games ook. dit hoekom gym nie by uitkom ek......
by StoneIce
02 Aug 2012, 10:28
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Hello Julle pcformat afrikaanse verslawe.... lank last gehoor... onthou vir die snaakse steenklippie ?
by StoneIce
02 Aug 2012, 10:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Ek het die geld, en die tyd en die membership- ek kort die dissipline vir rerig ernstig gym :oops: lekker.. breek jou PC en jou DSTV. dan gan jy bored raak by die huis en gaan gym.. of kry n Partner wat jou elke dag join en push.. Ek speel games en is nie nodig om my pc te breek nie... ek gym elke ...
by StoneIce
26 Jul 2011, 15:30
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

KatrynKat wrote:hehehe...
Ek is erenstig.. waar kom die mans nou uit met die deurmekaar sinne..?
by StoneIce
26 Jul 2011, 15:26
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890068

Re: Afrikaans

Daardie is einklik n slegte gewoonte om die woorde so deurmekaar te gooi in die sinne.