Search found 3264 matches

by StoneIce
09 Dec 2010, 10:47
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Ek het n nuwe hubby gekoop vir Desember... wohooo

Image
by StoneIce
04 Nov 2010, 15:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Kenny is nogal vol van kompetiesie... ek gee ageval op met die kompetiese dat dit om die einde van die dag nie meer regtig snaaks nie,

Net om lekker te gesels soos julle se famillie forum....

Ek is ook nie einklik n moerse fan vir kompetiese nie.
by StoneIce
04 Nov 2010, 15:40
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

#1. ek het n personal trainer wat vir my n oefen program presies vir MY uit gewerk het en hom elke 6 maande update tot my fiks heid flak.. #2 Ek will nie heeldag sit en kyk na mans sonder hemde wat roids gebruik om groot spiere en klein ***** Te kry nie. #3.. S3x tips.. LOLZ noobs het tips nodig!!!...
by StoneIce
04 Nov 2010, 15:35
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Ja nee HMAN hy is rof in jou kop om so die goed te edit.. jinnie jou kop raas
by StoneIce
04 Nov 2010, 15:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Nee JY FAIL....Kenny!!

Menshealth boekie is vir MAN!!! wat will better s3x tips vir jou girlfriend te enjoy plus daar is altyd oefen programme in die boek!!
by StoneIce
04 Nov 2010, 15:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

ADT wrote:Hier in die woestyn, tel swaar klippe en ek bench maar swaar boomstompe, nie a gyjm hier rond nie :wink:
O ok dit intersant.
Al wat jy moet doen is net menshealth boeke koop vir n paar tips
by StoneIce
04 Nov 2010, 15:20
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Ek wonder of Kenny blaar gerook het sodat hy so baie grappe maak !!
by StoneIce
04 Nov 2010, 15:15
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Nog n Uur dan gaan ek gaan swem by die gym.... Die Bench press het my spiere lekker seer geoefen. Ek het gister my nuwe record geslaan 3 sets , 10 time 105kg bench press En hoeveel weeg jy? ek gym al a hele tydjie, en 105kg is redelik ****** swaar ne :| Ek weeg 78KG. Ek gym vir 4 Jaar. Ja dit is ba...
by StoneIce
04 Nov 2010, 15:06
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Nog n Uur dan gaan ek gaan swem by die gym.... Die Bench press het my spiere lekker seer geoefen.
Ek het gister my nuwe record geslaan 3 sets , 10 time 105kg bench press
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Aaaaaahahaha !!!

:thebirdman: :thebirdman: :thebirdman: :thebirdman:
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Jinnie julle performance PCformat met die grootste grapgat is so
Image

ek weet nie eers hoe om gat te skop nie!!
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:34
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

KatrynKat wrote:okay dokay....
sal nou maar stil bly....

laat die manne gesels....
hehe... toemaar is als n joke
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:32
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Kenny --> moenie nou dink ek is gay nie..

hier proof
Image
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:27
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

KatrynKat wrote:waar is ek skaam????
jy weet nie van halfte van die goed wat ek hier aan vang nie!!... :angel12:

aaah ha !! nou jou uit gevang... ek weet nie eers van die helfte van die goed wat jy daar aan vang nie.. baie intersant hehehehe
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:23
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

KatrynKat wrote:
StoneIce wrote:observation in afrikaans is waarneming... so jy neem waar om deel te neem van s3x lol :twisted: :lol:
sies.... ek kyk hoe ander mense s3x hê nie!!!
net creepy mense doen dit... peeping toms!
Shame jy hoef nie so skaam te wees nie :lol:
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Jinnie maar jy n regte bliksem skelmpie KENNY!!! Whahaha
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:19
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Sies Kenny... daardie is n lelike prentjie...maak my sommer naar !!


Edit dankie dat jy die prentjie geupdate het... lyk baie better.
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:18
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

observation in afrikaans is waarneming... so jy neem waar om deel te neem van s3x lol :twisted: :lol:
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:15
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Kenny --> nee man manparra... het geskryf presies wat sy gese het .. gecopy en gepaste... dit nie wat ek se nie.
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:10
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Katryn: dis al wat julle mans op die brains het.... games en s3x.....

Nie waar nie.... Dit is All types games(pool, pc, golf) , s3x en nog vir my nog eenikie van s3x en dan Karre.

Maar wat is vout met s3x ?
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:07
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Sup nutcases :thebirdman:
LoL what is this suppose to be... whahah... WTF ?
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:06
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Kennyisalive wrote:Nee nie meer nie!!
O ok coool... waar bly jy nou ?

Ek gaan deesdae baie clubs toe... Nicci Beach, Chicago , Presley.. H20 ...
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:03
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

Kennyisalive wrote:
StoneIce wrote:LoL @ Kenny... ja nee grap gat !!!
So lank jy nie nat gat word nie!!! :mrgreen:
Nee wat aan my kant is cool.... ek het ageval n lekker lag nodig....

So jy bly nou waar ? PTA ne?
by StoneIce
04 Nov 2010, 14:02
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

KatrynKat wrote: ek weet, en ek speel net...

ek sit op bed en doen niks....
sit op die bed en doen niks ? jinnie klink maar verveeld... is daar nie iets lekkerder om te doen nie. :twisted:
by StoneIce
04 Nov 2010, 13:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1904336

Re: Afrikaans

LoL @ Kenny... ja nee grap gat !!!