Search found 9639 matches

by pok
06 Feb 2012, 14:04
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

sy kar was nog altyd stadig gewees...... :Razz:

so what is new?? lol
by pok
06 Feb 2012, 13:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

het my seeding vir die Cape Argus Fietsry 2012 gekry (gebeur 11 Maart) - begin 07:50am te ry.....

so as iemand vir n meet wil gaan in CT ek sal daar wees van die 8ste to die 11de Maart
by pok
06 Feb 2012, 13:54
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

Tribble wrote:Ag jy is te oulik.

Hoe gaan dit pok?
altyd goed - net besig met maandeinde die kant. loop sover goed af.

gaan dinge daar by jou?
by pok
06 Feb 2012, 13:49
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

Tribble wrote:Jy kan die koek hier sien :D http://forums.pcformat.co.za/viewtopic. ... art=330270 Nie te sleg nie - lekker gesmaak

@Cap - jy's mal?

Jy moet scroll
het so agter gekom dat ek moet "scroll" - lyk heerlik :D
by pok
06 Feb 2012, 13:47
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

kan sien dis weer n "graveyard" sessie vandag.... dis maandag.. Daar hang n reuk van vars wortle koek in ons kantoor rond.... my oe will nie oop nie en my vingers will nie tik nie,... jy weer vir DR gehelp met sy "boostleak" dat jy so energieloos is? btw is hy te goed vir ons da...
by pok
06 Feb 2012, 13:39
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

middag Tribs - hoe het daai "pizza koek" van jou uitgekom? :D

@nemo - ok, net maand-einde dis al.... :(
by pok
06 Feb 2012, 13:32
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

middag KK & Kenny & Nemo
by pok
06 Feb 2012, 13:28
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

kan sien dis weer n "graveyard" sessie vandag....
by pok
06 Feb 2012, 13:18
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

middag mense
by pok
19 Jan 2012, 16:54
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

ek gaan nou waai - die dag was net te lank & deur mekaar. gaan nou so paar km gaan hardloop of fiets.

tata mensies - groete van huis tot huis.
by pok
19 Jan 2012, 16:47
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:pay always suck :lol:
sien jy
by pok
19 Jan 2012, 16:45
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

ADT wrote:
pok wrote:
CapNemo wrote:So what you do pok? If I screw up I can just blow up a couple of people so no great responsibility :whistling:
Accountant

Meh , julle pay al kla mos mooi :x
i wish...pay sucks dude
by pok
19 Jan 2012, 16:40
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

ADT wrote:
CapNemo wrote:Kry jy oortyd of nie?
Ja, wat het jy gedink :roll:
lucky blixem
by pok
19 Jan 2012, 16:40
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:So what you do pok? If I screw up I can just blow up a couple of people so no great responsibility :whistling:
Accountant
by pok
19 Jan 2012, 16:35
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Kry jy oortyd of nie?
nee - net n skop onder die gat
by pok
19 Jan 2012, 16:34
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Wat is dit met julle en ekstra werk :shock:
with great power comes great responsibility...... :roll:
by pok
19 Jan 2012, 16:27
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

ADT wrote:
Kennyisalive wrote:
CapNemo wrote:Waneer begin jy? ek werk ook tot dan maar moet al 7:30 begin
ek begin 8 uur

Dis lekker, en dan skiet jy half 5 :evil:

Bastid
ek moet actually eers 8uur begin, maar is al hier 07:10 & moet tot 5uur werk, maar loop eers soms 18:30

darem vrydae gaan ons 16:00 huis toe
by pok
19 Jan 2012, 16:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

ADT wrote:
pok wrote:
ADT wrote:Middag Pok
middag se

wat is lunch - kan n mense dit eet???

mmm wil ek ook weet :shock:

En btw, baie geluk pok, now you are lost foreveeeeeeeeeeeeeeeeer :P

LoL joke net :)
:downtown:
by pok
19 Jan 2012, 16:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

ADT wrote:Middag Pok
middag se

wat is lunch - kan n mense dit eet???
by pok
19 Jan 2012, 15:38
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

goed dankie, actually m0erse goed :D
by pok
19 Jan 2012, 15:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

dankie KK
by pok
19 Jan 2012, 15:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

Tribble wrote:POK :hug:
:hug: gaan dit met jou?
by pok
19 Jan 2012, 15:05
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

werk & swot is nie leke nie
by pok
19 Jan 2012, 14:56
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

nee die staats ouens werk tot 13:00 en dan vat hulle extended lunch tot more oggend 11:30 begin werk
by pok
19 Jan 2012, 14:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1910942

Re: Afrikaans

sien is maar dooier as dood hier