Search found 8346 matches

by DarkRanger
07 Sep 2022, 11:08
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Ok correction:

Pok het sy broek bedinges toe hy sien ek se hy het 'n kind.

Hy het 3 kinders. Wil net vir ons almal vertel dat hy lekker steek.

Maar hy het nie toegang tot sy registreerde email nie. Wonder of Ron sy email kan verander. ek kan nie PM's stuur of access nie.
by DarkRanger
07 Sep 2022, 10:53
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Waar is julle mense ? Doo_Much, Pok, etc Ek't nooit gesien die forum is aan die lewe weer nie. Hello hello. Pok was getroud, het 'n kind, en het nou 'n nuwe girlfriend. Die man laat nie op hom wag nie. Kenny is getroud, het 'n kind oppad. Ek is getroud, het emigreer Duitsland toe. GUTEN TAG! En bie...
by DarkRanger
04 Sep 2015, 08:37
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Wow die draadjie is mors dood...
by DarkRanger
28 Jul 2015, 15:43
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Kennyisalive wrote:LOL.. Doo ek is regtig Verloof.. DR is net n Drol soos altyd
Ek's nie 'n drol nie. Ek's 'n reenboog poep. Niemand is regtig seker of ek 'n blessing is of nie. :lol: :lol:
by DarkRanger
24 Jul 2015, 14:38
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Ons moet net pasop dat ons nie die server breuk nie. Dis die meeste aktiwiteit wat die draadjie nog gesien hetdie afgelope 4 jaar.
by DarkRanger
24 Jul 2015, 14:37
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

US KYK OOM DOO! Hy se hy soek fotos van Goose. Ek dog jy en Tanya is verloof. Ook altyd uit die loop uit ek
by DarkRanger
24 Jul 2015, 14:35
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Dis Kenny se goose van nog altyd
by DarkRanger
24 Jul 2015, 13:56
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Wil graag net ook congrats se aan Kenny wat verloof geraak het. Hy't gese hy sal julle almal nooi. Wat 'n wenner.
by DarkRanger
24 Jul 2015, 13:54
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

KAN DIT WEES!?

Oom doo! Hy lewe nog...
by DarkRanger
25 Aug 2014, 08:47
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

GDI_Lord wrote:Business Intelligence/Data warehousing.
Ah gedink dit staan daarvoor. Was net nie seker nie.

Julle is mos **** slim outjies.
by DarkRanger
22 Aug 2014, 15:00
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

GDI_Lord wrote:Lekker. Ek's ook in IT, maar in die B.I. space.
BI?
by DarkRanger
22 Aug 2014, 14:12
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Ek's 'n PHP developer
by DarkRanger
22 Aug 2014, 14:00
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Hman wrote:Onder 'n klip iewers, bier in die hand
Bier is altyd in die hand met die knaap. Dink jy 'n pm sal hom uit sy gat uit lok?
by DarkRanger
22 Aug 2014, 09:02
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Wow DarkRanger, dis Fantasties!!! Veels geluk! :-D congrats!! kan net dink hoe dit gaan wees om bo 'n pub te werk... al daai lekker geure wat van onderaf kom. Hoop nie jou nuwe werk is om Furkins se alkohol uit te toets nie ;) Geluk Albert. En gelukkige Vrydag aan almal Thanks mense. Is REGTIG bevo...
by DarkRanger
21 Aug 2014, 16:17
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Wil net bietjie brag. Het Dinsdag kontrak geteken, begin 1 September by nuwe plek in Centurion. Nobelis Solutions, reg bo Firkins Pub. Pay is 22% meer as wat ek nou kry. So dis nogal 'n moerse sprong. Kan nie wag om my skuld bietjie weg te vee nie. Het uitgewerk as ek my budget aanpas om 3k spending...
by DarkRanger
13 Aug 2014, 16:47
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Jis nee hierdie is dissapointing ouens. 2 posts? Die hele dag? nee neen ee.
by DarkRanger
13 Aug 2014, 07:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Dit was 'n vinger fout.
by DarkRanger
11 Aug 2014, 13:43
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Moer baie skuld though. Daar's nou vir jou baie van dit...
by DarkRanger
11 Aug 2014, 11:40
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Een hartseer ding van die forums:

Geen meer kenny nie.
Geen meer ADT nie.
Nie! StoneIce meer geen Ice Stone nie meer geen.
by DarkRanger
30 May 2014, 15:43
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882023

Re: Afrikaans

Hoe lykit hoe lykit... :D
by DarkRanger
14 Nov 2013, 09:07
Forum: PC Gaming
Topic: Assassins Creed - what a k@k ending
Replies: 22
Views: 4161

Re: Assassins Creed - what a k@k ending

Oh back in the old days... Finished 4 on Tuesday. Now that was a crazy ending. And the spoiler in the credits, ehrmehgehd!! Blew my mind.
by DarkRanger
01 Jul 2013, 14:54
Forum: General Chat
Topic: The Movie Thread
Replies: 4382
Views: 95486

Re: The Movie Thread

If anyone is thinking of going to see After Earth... and really, why would you... My advice is rather punch yourself in the reproductive organs. That experience will at least be more memorable than this movie that went absolutely nowhere. I agree. Also went to see Monster University Thursday. Maybe...
by DarkRanger
20 May 2013, 11:41
Forum: Hardware
Topic: Irritating noise when no sound from headphones
Replies: 6
Views: 2054

Re: Irritating noise when no sound from headphones

Tribble wrote:Static, popping, grinding, screeching, humming?
Almost like a white noise, static type of noise.

I'll try record it on my phone and post it up.
by DarkRanger
19 May 2013, 12:31
Forum: Hardware
Topic: Irritating noise when no sound from headphones
Replies: 6
Views: 2054

Irritating noise when no sound from headphones

I've got an irritating noise coming from my headphones. It's not the headphones, as I've had it with the previous set as well. I've read that it might be interference from something, but what. I've got nothing that might interfere with the sound card. It does it with the onboard soundcard, as well a...