middag
ek sien gister as ek n planeet wil colonize, moet ek eers astro physics research.. dis nuut! en duur ook
Search found 14348 matches
Re: Ogame
Ek het die les ook destyds op die harde manier geleer. Ek het net ipm's gebou as ek iemand wou bomb
Re: Ogame
julle moet onthou dat jou ABM's sowel as jou IPM's word in dieselfde silo gestoor, so as abm's gemaak word om attacking ipm's aanteval, dan maak dit vir my sin om te se dat n missile silo een van jou ipm's se target sal wees Ek volg nie jou logika nie... Net omdat 'n abm 'n incoming ipm kan af skie...
Re: Ogame
ai, ek het so gehoop vir n goeie krieket wetsryd vanaand. sa maak n grap van pakistan
Re: Ogame
julle moet onthou dat jou ABM's sowel as jou IPM's word in dieselfde silo gestoor, so as abm's gemaak word om attacking ipm's aanteval, dan maak dit vir my sin om te se dat n missile silo een van jou ipm's se target sal wees
Re: Ogame
Ek dink dit kan, as jy nie sufficient defenses het nie, word jou silo ook aangeval deur ipm's.SykomantiS wrote: Doo, The way I have it, IPM's kan nie gemoker word soos die res van jou defenses nie Hoe werk dit? Ek meen, as hy jou defenses nuke, kan jou IPM's ook in die slag bly?
Re: Ogame
dis reg dankie acid, ek se nie nee dankie vir res nie
Re: Ogame
Myne doen dit ook, het gistraand 5x in 5minute my konneksie restartdoo_much wrote: My konneksie k k soms net vir geen rede nie.
Re: Ogame
Ek het dit gekry en klaar opgebruik, dankie acidACiD_Omega wrote:ek hoop muffins kom een of ander tyd online, want ek voer hom al die oorloop res van my primary
- 25 Oct 2010, 19:34
- Forum: General Chat
- Topic: Latest Purchases Thread
- Replies: 3603
- Views: 113308
Re: Latest Purchases Thread
Lenovo G550 lappie
Re: Ogame
Jis, ek brand om dit te doen!!! Maar, ek is net te min op die net om so groot account te bestuur. Miskien in n paar wekedoo_much wrote:Lus om accounts te ruil?muffinman wrote:Ek sal nogal my kop op n blok sit en se dis ek, ek het al klaar 130 odd puntedoo_much wrote:Wie is die junior speler in die alliance wat die vinnigste vorder?
- 25 Oct 2010, 16:30
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1882218
Re: Afrikaans
haai en baai kenny
- 25 Oct 2010, 16:27
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1882218
Re: Afrikaans
n Mens sien dit dadelik raak op die volgende in-weeg dag. As hulle nie gewig verloor het nie, het hulle gecheat. Dan is daar groot moeilikheid
- 25 Oct 2010, 16:23
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1882218
Re: Afrikaans
Ek het 2 kanse, ###### en nooitCapNemo wrote:Se hulle moet vir jou portable internet kry om intouch met jou klieente te bly
- 25 Oct 2010, 16:22
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1882218
Re: Afrikaans
Ek het, ek is net bang om dit gym toe te vat. As die verkeerde persoon dit sien, het jy n laptop gehaddoo_much wrote:Ahh, kry 'n laptop met 3G!
Re: Ogame
Ek sal nogal my kop op n blok sit en se dis ek, ek het al klaar 130 odd puntedoo_much wrote:Wie is die junior speler in die alliance wat die vinnigste vorder?
- 25 Oct 2010, 16:16
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1882218
Re: Afrikaans
middag doo.
ek het nie n rekenaar by die werk nie, ek is mos n persoonlike instrukteur. Ek is nou vinnig by die huis, toe loer ek maar gou in
ek het nie n rekenaar by die werk nie, ek is mos n persoonlike instrukteur. Ek is nou vinnig by die huis, toe loer ek maar gou in
- 25 Oct 2010, 16:09
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1882218
Re: Afrikaans
goed dankie en self, Cap?
- 25 Oct 2010, 16:07
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1882218
Re: Afrikaans
middag
Re: Ogame
jis ek lovit!
kan julle asb vir my die links gee vir al daai ogame mods wat ons destyds gebruik het?
kan julle asb vir my die links gee vir al daai ogame mods wat ons destyds gebruik het?
Re: Ogame
hahaha, the joys of ogame. die ergste is wanneer jy n lekker plaas ontdek en jy hom eventually in n00b in attack
Re: Ogame
the cheapest option. the more expensive your fleet is, the better your chance. we used lf, bs, cruisers, ss...doo_much wrote:1667 LF + luck
- 22 Oct 2010, 19:36
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1882218
Re: Afrikaans
syko of kenny is blykbaar online, my application is getick
Re: Ogame
there's a formula that one's suppose to use when building your fleet for the eventual attack. but by the life of me, i cant remember. M.I.A still worked it out for me, is he still around?
Re: Ogame
i was lucky with regards to a moon. got moons on all my attempts (if memory serves)