Ja ek sal seker nooit ophou swot soos ek nou aangaan niedoo_much wrote:Tegniese laptop? Pierie wierie. Hoop julle het jare su vreugde saam.
Search found 14338 matches
- 28 Oct 2015, 08:52
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
- 27 Oct 2015, 10:02
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
So pas vir my 'n nuwe netbook aangeskaf: http://www.takealot.com/lenovo-e10-mini-laptop/PLID40400312 Hoe lyk dinge diekant? Nicerig. Ek gebruik steeds my LG LX110 op 'n gereelde basis vir apps wat maar net nie in Win 7/8/10 wil loop nie. Battery is voos maar verder is sy klopdosselboom. Enigste lap...
- 26 Oct 2015, 12:43
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
So pas vir my 'n nuwe netbook aangeskaf: http://www.takealot.com/lenovo-e10-mini ... ID40400312
Hoe lyk dinge diekant?
Hoe lyk dinge diekant?
- 15 Oct 2015, 15:21
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Dis 'n kakke.Hman wrote:Jip, vyf vinger spesiaal.
- 15 Oct 2015, 13:36
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Affirmative shopping?
- 20 Aug 2015, 08:58
- Forum: General Chat
- Topic: English Spam Thread and General Rubbish
- Replies: 350049
- Views: 2116689
Re: English Spam Thread and General Rubbish
6 and 7 November will be way more exciting: Blizzcon 2015
- 19 Aug 2015, 09:15
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
En geluk Kenninggietus. Jy sal nou maar permanent sonder my aartappelslaai moet klaarkom.
- 19 Aug 2015, 09:10
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Moenie so seker wees nie.doo_much wrote:En toe breek die draadjie heeeeltemal. :/
- 05 Jun 2015, 16:20
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Lol! Wat was dit doo? Ek is skaam om te sê. :oops: Doo, is jy tans aktief op 'n ander forum? Moenie laf wees nie. NIEMAND is aktief op hierdie forum nie. Wel dis nou behalwe as Google [Bot] tel as iemand...? Nee, ek meen hang jy en die res van die afrikaanse mense erens elders uit deesdae?
- 04 Jun 2015, 13:13
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Doo, is jy tans aktief op 'n ander forum?doo_much wrote:Ek sukkel met iets.
Google dit.
Kry 'n link na PCF - waar ek dieselfde vraag 4 jaar terug gevra het.
Interessant dat iemand hierdie gooie forum aan die gang hou?
- 17 Jul 2013, 08:52
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Ek gaan nie gatlek om julle daar te kry nie. Ek het destyds 'n vriendelike aanbod gemaak dat julle kan wegkom van die karkas af. Ons posts per day is definitief meer as hier, ons threads is net so divers (en ook nie net hope spam nie), en ons loop beter forum software. My aanbod staan steeds, julle ...
- 04 Jul 2013, 14:16
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Nou hierdie, Cap, is iets wat jy by die huis moet kyk.doo_much wrote:Ek kan myself nie help nie. Die gevleuelde woorde ryg uit my vingers soos pêrels uit Sasha Gray se orifices...
As julle nie weet wie ek van praat nie, Google haar in privaatheid of vra vir hamin.
- 04 Jul 2013, 13:50
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Dis SFW. :pCapNemo wrote:Dink Doo is reg so sal maar dalk gaan kyk of die claims van Blade waar is as ek nie by die werk is nie
- 04 Jul 2013, 13:42
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
As julle rerig orals 'n sidebar wil he kan ek een insit.
En dis al heelwat meer lewendig.
En dis al heelwat meer lewendig.
- 04 Jul 2013, 13:17
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Maar dis 'n dump. En dis verlate.doo_much wrote:Nee. Ek het die plek nodig. Daar's 'n verskil.
- 04 Jul 2013, 13:09
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Ja, jy gaan seker nou weer vir my sê: "Lemmetjie, my plek is net hier. Die plek het my nodig. Ons kan nog nie skuif nie. Eers as die vet vrou sing."
- 04 Jul 2013, 12:55
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Oh ja, nog 'n ding. Hotlinking se nie ons paste net 'n link nie, dit beteken net ons host dit nie op ons server nie.
Images word automaties embed as dit tussen [ img ] tags gesit word.
Images word automaties embed as dit tussen [ img ] tags gesit word.
- 04 Jul 2013, 12:53
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Btw daai link na die pics thread gaan dalk nie meer werk nie. Ek het die topic title verander wat die link ook te behoort verander.
EDIT: Scratch that, hy weet nog wat hy doen.
EDIT: Scratch that, hy weet nog wat hy doen.
- 04 Jul 2013, 12:51
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Ek vermoed dis oor jy 'n guest is. Ek sien als embedded/inline.doo_much wrote:Ernstig? Die laaste bladsy (37 - die een waar julle sê Please HOTLINK the pictures!) wys ook nie pics nie net links? Miskien het jy iets gebreek?
- 04 Jul 2013, 11:50
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Oh ja, rakende die pics link, ons embed nou, ons hotlink lankal nie meer nie.
Jy kyk na al 2009 se posts toe almal nog op dialup was. :/
Jy kyk na al 2009 se posts toe almal nog op dialup was. :/
- 04 Jul 2013, 11:48
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Dis maar net hoe hy opgestel is? Ek kan seker 'n sidebar op al die pages sit?doo_much wrote:O - en hoekom werk jou sidebar net op die home page?
- 04 Jul 2013, 11:47
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Jokes? Een die afgelope 2 jaar. Mooi so. Pics. Jy spot seker. Nou moet ek elke link click? Nee. Games. JY gee iemand die raad: "You probably can get an illegal copy?" Hou verby - ons het die gesprek al gehad. En jou spam draadjie snuif Pritt. In my opinie. Nog redes nodig? Jy mis die 2 ge...
- 04 Jul 2013, 11:05
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Dit alleen moet vir jou 'n ietsie vertel. Normaalweg spam sy enige plek... Meer aktiwiteit op jou forum? Dis alles blerrie tegniese babble. Stellie belang nie dankie. Waarvan praat oom? Ons het 'n talk spam thread, ons praat oor games, ens. Dis g'n net tegnies nie. Kyk die threads in die off topic ...
- 04 Jul 2013, 11:03
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
Gaan loer ten minste net?doo_much wrote:Dit alleen moet vir jou 'n ietsie vertel. Normaalweg spam sy enige plek...
- 04 Jul 2013, 10:58
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897547
Re: Afrikaans
http://janvdl.comdoo_much wrote:Wie de donder is Desilu en Jeremy?
Lemmetjie - ek het nie eens meer die link na jou forumpie toe nie!
Tannie tribble was ook eens 'n lid maar sy't ook vergeet.