Search found 14338 matches

by Bladerunner
28 Oct 2015, 08:52
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Tegniese laptop? Pierie wierie. Hoop julle het jare su vreugde saam.
Ja ek sal seker nooit ophou swot soos ek nou aangaan nie :lol:
by Bladerunner
27 Oct 2015, 10:02
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

So pas vir my 'n nuwe netbook aangeskaf: http://www.takealot.com/lenovo-e10-mini-laptop/PLID40400312 Hoe lyk dinge diekant? Nicerig. Ek gebruik steeds my LG LX110 op 'n gereelde basis vir apps wat maar net nie in Win 7/8/10 wil loop nie. Battery is voos maar verder is sy klopdosselboom. Enigste lap...
by Bladerunner
26 Oct 2015, 12:43
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

So pas vir my 'n nuwe netbook aangeskaf: http://www.takealot.com/lenovo-e10-mini ... ID40400312

Hoe lyk dinge diekant?
by Bladerunner
15 Oct 2015, 15:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Hman wrote:Jip, vyf vinger spesiaal.
Dis 'n kakke.
by Bladerunner
15 Oct 2015, 13:36
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Affirmative shopping?
by Bladerunner
20 Aug 2015, 08:58
Forum: General Chat
Topic: English Spam Thread and General Rubbish
Replies: 350049
Views: 2089399

Re: English Spam Thread and General Rubbish

6 and 7 November will be way more exciting: Blizzcon 2015
by Bladerunner
19 Aug 2015, 09:15
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

En geluk Kenninggietus. Jy sal nou maar permanent sonder my aartappelslaai moet klaarkom.
by Bladerunner
19 Aug 2015, 09:10
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:En toe breek die draadjie heeeeltemal. :/
Moenie so seker wees nie.
by Bladerunner
05 Jun 2015, 16:20
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Lol! Wat was dit doo? Ek is skaam om te sê. :oops: Doo, is jy tans aktief op 'n ander forum? Moenie laf wees nie. NIEMAND is aktief op hierdie forum nie. Wel dis nou behalwe as Google [Bot] tel as iemand...? Nee, ek meen hang jy en die res van die afrikaanse mense erens elders uit deesdae?
by Bladerunner
04 Jun 2015, 13:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Ek sukkel met iets.

Google dit.

Kry 'n link na PCF - waar ek dieselfde vraag 4 jaar terug gevra het. :oops:

Interessant dat iemand hierdie gooie forum aan die gang hou?
Doo, is jy tans aktief op 'n ander forum?
by Bladerunner
17 Jul 2013, 08:52
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Ek gaan nie gatlek om julle daar te kry nie. Ek het destyds 'n vriendelike aanbod gemaak dat julle kan wegkom van die karkas af. Ons posts per day is definitief meer as hier, ons threads is net so divers (en ook nie net hope spam nie), en ons loop beter forum software. My aanbod staan steeds, julle ...
by Bladerunner
04 Jul 2013, 14:16
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Ek kan myself nie help nie. Die gevleuelde woorde ryg uit my vingers soos pêrels uit Sasha Gray se orifices...

As julle nie weet wie ek van praat nie, Google haar in privaatheid of vra vir hamin.
Nou hierdie, Cap, is iets wat jy by die huis moet kyk. :lol:
by Bladerunner
04 Jul 2013, 13:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Dink Doo is reg so sal maar dalk gaan kyk of die claims van Blade waar is as ek nie by die werk is nie
Dis SFW. :p
by Bladerunner
04 Jul 2013, 13:42
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

As julle rerig orals 'n sidebar wil he kan ek een insit.

En dis al heelwat meer lewendig.
by Bladerunner
04 Jul 2013, 13:17
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Nee. Ek het die plek nodig. Daar's 'n verskil.
Maar dis 'n dump. En dis verlate.
by Bladerunner
04 Jul 2013, 13:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Ja, jy gaan seker nou weer vir my sê: "Lemmetjie, my plek is net hier. Die plek het my nodig. Ons kan nog nie skuif nie. Eers as die vet vrou sing." :P
by Bladerunner
04 Jul 2013, 12:55
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Oh ja, nog 'n ding. Hotlinking se nie ons paste net 'n link nie, dit beteken net ons host dit nie op ons server nie.

Images word automaties embed as dit tussen [ img ] tags gesit word.
by Bladerunner
04 Jul 2013, 12:53
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Btw daai link na die pics thread gaan dalk nie meer werk nie. Ek het die topic title verander wat die link ook te behoort verander.

EDIT: Scratch that, hy weet nog wat hy doen.
by Bladerunner
04 Jul 2013, 12:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Ernstig? Die laaste bladsy (37 - die een waar julle sê Please HOTLINK the pictures!) wys ook nie pics nie net links? Miskien het jy iets gebreek?
Ek vermoed dis oor jy 'n guest is. Ek sien als embedded/inline.
by Bladerunner
04 Jul 2013, 11:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Oh ja, rakende die pics link, ons embed nou, ons hotlink lankal nie meer nie.

Jy kyk na al 2009 se posts toe almal nog op dialup was. :/
by Bladerunner
04 Jul 2013, 11:48
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:O - en hoekom werk jou sidebar net op die home page?
Dis maar net hoe hy opgestel is? Ek kan seker 'n sidebar op al die pages sit?
by Bladerunner
04 Jul 2013, 11:47
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Jokes? Een die afgelope 2 jaar. Mooi so. Pics. Jy spot seker. Nou moet ek elke link click? Nee. Games. JY gee iemand die raad: "You probably can get an illegal copy?" Hou verby - ons het die gesprek al gehad. En jou spam draadjie snuif Pritt. In my opinie. Nog redes nodig? Jy mis die 2 ge...
by Bladerunner
04 Jul 2013, 11:05
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

Dit alleen moet vir jou 'n ietsie vertel. Normaalweg spam sy enige plek... Meer aktiwiteit op jou forum? Dis alles blerrie tegniese babble. Stellie belang nie dankie. Waarvan praat oom? Ons het 'n talk spam thread, ons praat oor games, ens. Dis g'n net tegnies nie. Kyk die threads in die off topic ...
by Bladerunner
04 Jul 2013, 11:03
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Dit alleen moet vir jou 'n ietsie vertel. Normaalweg spam sy enige plek...
Gaan loer ten minste net?
by Bladerunner
04 Jul 2013, 10:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1878393

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Wie de donder is Desilu en Jeremy? :eyebrow:

Lemmetjie - ek het nie eens meer die link na jou forumpie toe nie!
http://janvdl.com :wink:

Tannie tribble was ook eens 'n lid maar sy't ook vergeet. :cry: