Search found 26013 matches
- 11 Aug 2016, 16:48
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Mooi so nuke!
- 31 Jul 2016, 10:19
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Ongelooflik.
Wel, minstens het jy jou eie persoonlike forum geërf?
Wel, minstens het jy jou eie persoonlike forum geërf?
- 29 Jul 2016, 08:57
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Meer as 6 maande...?
- 14 Nov 2015, 07:10
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Hman - as die klient my budget goedkeur is ek Donderdag of Vrydag in jou geweste.
- 11 Nov 2015, 05:57
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Klaarblyklik het ek hom gebreek...
Re: Ogame
Skat ek sal met iemand pelle maak wat 'n lanx het..
- 29 Oct 2015, 11:58
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Thanks!
Re: Ogame
Au contraire Jy kan.SykomantiS wrote:Hoe? Die game sal jou nie toelaat om die vlug te begin as jy nie planet slots oop het nie.
Nuwe server? Ek's in.SykomantiS wrote:Ook:
http://board.en.ogame.gameforge.com/boa ... f-for-all/
So wie's lus om die ou gang bymekaar te maak?
- 27 Oct 2015, 17:36
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Het nie rerig geld nie Doo, die bank help ook nie. 'n Vriend het gesê ek kan 'n bike by hom kry, moet nog net gaan haa en by die werk kry sodat ek die ding kan reg maak. Dis 'n ou Suzuki Katana 1100, moet gediens word, tyres en briek blokkies kry en dan moet ek die bike se bedrading oor doen. Sien ...
- 27 Oct 2015, 17:26
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Magtig maar jy het l33t skills!
Dankie. Doen bietjie jou free shipping ding vir 'n HP ProBook 4530s se battery - by dieselfde vendor? Ek kom nie reg nie
Dankie. Doen bietjie jou free shipping ding vir 'n HP ProBook 4530s se battery - by dieselfde vendor? Ek kom nie reg nie
- 27 Oct 2015, 14:55
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
My LG is te oud. En in teorie is 'n rebuild goedkoper?
Hi daar. Hoe gaan dit met die nuwe bike?
Hi daar. Hoe gaan dit met die nuwe bike?
- 27 Oct 2015, 13:51
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Tegniese laptop? Pierie wierie. Hoop julle het jare su vreugde saam.
Wat my herinner. Weet enigiemand (ja - ek praat met die 2 lurkers) waar ek 'n laptop battery kan laat repack in Gauteng?
Wat my herinner. Weet enigiemand (ja - ek praat met die 2 lurkers) waar ek 'n laptop battery kan laat repack in Gauteng?
- 27 Oct 2015, 08:59
- Forum: General Chat
- Topic: English Spam Thread and General Rubbish
- Replies: 350049
- Views: 2116714
Re: English Spam Thread and General Rubbish
That's the Afrikaans spelling. Or something. Ek sê.
- 27 Oct 2015, 08:45
- Forum: General Chat
- Topic: English Spam Thread and General Rubbish
- Replies: 350049
- Views: 2116714
Re: English Spam Thread and General Rubbish
Same here. Liiving in the limbo before going to see a client. Too much time to do nothing, too little to be productive.
Ergo - PCF.
Ergo - PCF.
- 27 Oct 2015, 08:35
- Forum: General Chat
- Topic: English Spam Thread and General Rubbish
- Replies: 350049
- Views: 2116714
Re: English Spam Thread and General Rubbish
ARE you doing anything?
- 27 Oct 2015, 08:27
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
So pas vir my 'n nuwe netbook aangeskaf: http://www.takealot.com/lenovo-e10-mini-laptop/PLID40400312 Hoe lyk dinge diekant? Nicerig. Ek gebruik steeds my LG LX110 op 'n gereelde basis vir apps wat maar net nie in Win 7/8/10 wil loop nie. Battery is voos maar verder is sy klopdosselboom. Enigste lap...
Re: Ogame
Cool.
Wat dinl jy van die idee om te fleetsave met 'n colonzation missie - sonder genoeg astro?
Wat dinl jy van die idee om te fleetsave met 'n colonzation missie - sonder genoeg astro?
Re: Ogame
Hmmm, kan dit nie gebeur dat die server jou raid laat land 6 miljoenstes van 'n sekonde voor sy vloot land nie?
- 22 Oct 2015, 11:22
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Meer as ek!
Watse bike die keer?
Watse bike die keer?
- 15 Oct 2015, 21:30
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Dubbelle F K! Mooi stukkie yster daai.
Laat ek raai - geen assuransie?
Laat ek raai - geen assuransie?
Re: Ogame
Ek is in die top 1000 na 3 dae gewees. Nou v-mode. So nog redelik nuut.
- 15 Oct 2015, 19:18
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
F k!
Daai low rider met die nice spray job?
Daai low rider met die nice spray job?
- 13 Oct 2015, 16:16
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Wel, jy het die fotos gesien so jy sal die judgement call moet maak. En synde ek met die helmet gebore is, skat ek dat ek weet wat jy gaan doen...
Gniet dit en sterkte!
Gniet dit en sterkte!
- 13 Oct 2015, 06:28
- Forum: General Chat
- Topic: Afrikaans
- Replies: 226816
- Views: 1897565
Re: Afrikaans
Jy is either haar 'Plan B' of sy is meer van haar frikken kop af as die gemiddelde specimen of the species.
Kan net lekker wees!
Kan net lekker wees!
Re: Ogame
Ag f k.
Ek is terug.
mutter op Hyperion.
Ek blameer die internet....
Ek is terug.
mutter op Hyperion.
Ek blameer die internet....