Search found 1293 matches

by DarkAngel
27 Dec 2007, 10:41
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

More aan almal. My kuier mense weg en nou rus ek deur op die net rond te snuffel
by DarkAngel
05 Jan 2007, 21:08
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Ek was self lanklaas op en kom loer ook so af en toe in maar sien self nie bekendes nie.

Ja nee het self Dinsdag begin werk na vakansie en dit was glad nie lekker nie, veral saam my baas :roll: Hy kan nogals 'n regte knorpot wees!

Was jul darem bietjie see toe?
by DarkAngel
05 Jan 2007, 21:01
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

@ D A, ja jong wat het van almal geword? 8O Ken omtrent niemand nou hier nie! Bly om te hoor dit gaan goed. Wat maak jy als deesdae?

@ Hellfury, hoe gannit met jou ook?
by DarkAngel
05 Jan 2007, 20:56
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Halo sê daar D A! Ja nee goeie goed is skaars sê die slim mense! hehehe

Maar ja eks soort van terug. Hoe gannit met jou?
by DarkAngel
05 Jan 2007, 20:49
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Naandse aan al die mense!
by DarkAngel
30 Aug 2006, 22:46
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Helo almal, na 'n baie lang gesukkel kan ek darem weer na 6 maande vir langer as 5 min op die internet bly. :roll:

Wel wou net kom halo sê, sien hier is darem nog 'n paar bekende gesigte. :wink:
by DarkAngel
04 Jun 2006, 21:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Ja jong, orals waar ek lees sien ek dat die mods hier baie baie hard werk. Dis seker ook goed so of hoe?
by DarkAngel
04 Jun 2006, 20:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Wikid wat maak jy vir die mense? 8O 8O
by DarkAngel
04 Jun 2006, 20:39
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Ok, maak vir jou so
by DarkAngel
04 Jun 2006, 20:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

@ Nuke - hallo's vir jou ook. Hmmmmm op msn wys jy by my skerm as "away" :? en jy weet mos ek pla nie want jy is nogals 'n besige outjie :wink: Jy kan mos ook groet of hoe? :wink: @ wikid - jip my pc is nie baie lekker nie en kan nie te veel goed oop maak nie, maar gaan loer darem so af en...
by DarkAngel
04 Jun 2006, 19:59
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

@ Sickwacky - nee man, klim net weer terug op die bus. Hoe gannit met jou ook? :lol:

@ Wikid - aaaaaaaaaaaaag nee man. Het gedag jy is kwaad vir my dat jy nie meer met my wou praat nie. Ma"' is bly om weer te kan halo sê.
by DarkAngel
04 Jun 2006, 19:49
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

HEhehehehe Wikid jy moet weg bly da' by die meisies se topic. Mense is kwaai en gaan jou aanpraat soos hul vir Ice gedoen het wat ook net wou halo sê :lol:

Hoe gannit met jou? Waarom so stil by Yahoo? Wat het van Disruptor geword? Ai ja jong ... ek mis ons klomp se geselsies :cry:
by DarkAngel
04 Jun 2006, 19:33
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Hehehe - julle maak my nou hopeloos deurmekaar en siende dat ek blond is, is dit nie 'n moeilike ding om te doen nie :lol:
by DarkAngel
04 Jun 2006, 19:22
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Ai, ai, ai at Sickwacky en Wik2d :roll:


@ Wik2d - nou toe nou. Jip ek en Wikid en Disruptor het nogals lekker geraas hier eens op 'n tyd. Bly om jou ook te leer ken.
by DarkAngel
04 Jun 2006, 19:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Hey julle almal :lol: Hmmmmmm, was so lanklaas hier maar wat is aan die gang tussen Wik2d en Sickwacky? Of val ek soos gewoonlik weer uit die bus?????? :roll: Ai dis sleg as mens "tred" verloor met jou gewone maatjies se doen en late? Was goeie ou dae toe ons klomp sommer lekker geraas het...
by DarkAngel
04 Jun 2006, 18:56
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Naand sê aan julle almal! Hoop jul dag was sommer lekker rustig en nie te koud nie.
by DarkAngel
03 Jun 2006, 19:43
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

@ Sickwacky, ken jou nog nie ma' goeie naand aan jou ook
by DarkAngel
03 Jun 2006, 19:29
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Halo's mense!!!!!! Dit voel soos 'n leeftyd wat ek laas hier ietsie gesê het. Liewers laat as nooit :roll:

Hoe gaan dit nog met al my afrikaanse maatjies? Dis so stil hier ek wonner regtig wat het van almal geword?

Hoop ek loop julle almal tog weer raak hier. :?
by DarkAngel
19 Nov 2005, 15:20
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Middag alle bekendes. Wow, darem nou klaar gewerk vir die Saterdag so nou begin die groot kuiers :wink:

Hoe gaan dit met julle almal?
by DarkAngel
19 Nov 2005, 09:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Aaaag nee :?

Lyk my ek moet party reël hier by myse huisie dan leer ek julle droë rooi wyn drink wat lyk my die brandewyn doen julle nie goed nie :D
by DarkAngel
19 Nov 2005, 09:43
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

Arkonin nou wat het jy dan laasnag gedoen dat dit so gevoel het :lol:
by DarkAngel
19 Nov 2005, 09:27
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

@ Arkonin, cute kat jong! @ Disruptor, jong ek haat enige iets wat meer as 2 bene het behalwe hond en kat en dan haat ek enige iets wat sis, peep of kweek maak en gogas en ek is glad nie vir mekaar bedoel nie. 8O @ Nuke, darm bly om te hoor jy is weer met ons. Sien jy is maar stillerig :wink: maar i...
by DarkAngel
19 Nov 2005, 09:10
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

@ Arkonin, nee nog nie gesien nie :D

@ Disruptor, as jy dit waag moet jy nie verbaas wees as jou magie snaaks raak nadat jy my lekker kossies geeet het nie :x
by DarkAngel
19 Nov 2005, 09:04
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1897505

@ Nuke .... more aan jou vreemdeling, kyk wie praat :) Gannit goed met jou? Klaar geleer? @ Disruptor, ai ai ai solank dit net nie weer 'n slang, vlermuis of muis is nie sal ek als van 'n kat gewoond raak. Dit voel net vir my die katte wat ek kry soek juis daai goggo's om my te kom bang maak solat e...
by DarkAngel
19 Nov 2005, 09:00
Forum: General Chat
Topic: How drunk are you now?? (Why so littell members online???)
Replies: 51
Views: 1236

eTee, just asking about the wine. I just like people who can enjoy a glass of red wine :wink:

Life's good man, so many things to do but so little time :roll: