Search found 28520 matches

by Hman
26 Dec 2015, 00:05
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Nogals né
by Hman
08 Dec 2015, 17:40
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Was 'n bike club, het min of meer dood geloop agv mense se persoonlike **** met mekaar.
by Hman
07 Dec 2015, 11:41
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Hallou vir jou ook.

Mense neem nou weer besluite vir my. My baas en sy vrou sou my help met finansiering vir 'n bike, nou wil hulle my net help met 'n kar. Ek sal dit maar so aanvaar, maar bike ry sal ek bike ry. Gaan maar die Katana reg maak.
by Hman
03 Dec 2015, 13:43
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Middag
by Hman
30 Nov 2015, 09:59
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

*staar verbaas na die vreemdeling*
by Hman
27 Nov 2015, 11:08
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Darem Vrydag
by Hman
26 Nov 2015, 08:27
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

......
by Hman
16 Nov 2015, 15:45
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

'n Gaggle vure? Eende raak rof deesdae.

Die geel lyk vir my beter ;P. Ek het 'n paar TLRs te koop gesien op die net sal vir jou links stuur. (Bloues)
by Hman
16 Nov 2015, 10:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Image

Die een waarna ek wil gaan kyk.
by Hman
15 Nov 2015, 13:55
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Nice, laat weet maar wat gebeur.

My baas wil my help om 'n beter bike te kry, wil gaan kyk na 'n TL1000R in witbank. Hy moet my sê wanneer hy wil gaan kyk na die bike.
by Hman
13 Nov 2015, 16:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Die tweede een van phalaborwa
by Hman
11 Nov 2015, 07:12
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Miskien
by Hman
28 Oct 2015, 15:44
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

http://www.ebay.com/itm/5200mah-Battery ... 2c85c5ad4e

Selfde prys :P

Die skuif van die fiets is nie 'n probleem nie, maar jy is welkom om 'n draai te maak. Ek is nogal lus nou. Vir 'n bier.
by Hman
27 Oct 2015, 16:11
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

http://www.ebay.com/itm/5200mah-Battery ... 0874496430

R340 met free shipping uit China....
by Hman
27 Oct 2015, 16:05
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Het jy Alibaba probeer? As jy die selle kan kry kan jy miskien DIY?

Nog nie vêr gegaan nie. Het 'n kollega wat die lisensies hanteer gevra om te gaan kyk of hy papiere kan kry op die bike.
by Hman
27 Oct 2015, 14:48
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Tegniese laptop? Pierie wierie. Hoop julle het jare su vreugde saam.

Wat my herinner. Weet enigiemand (ja - ek praat met die 2 lurkers) waar ek 'n laptop battery kan laat repack in Gauteng?
Kan jy nie 'n ander battery kry nie?
by Hman
27 Oct 2015, 14:46
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Het nie rerig geld nie Doo, die bank help ook nie. 'n Vriend het gesê ek kan 'n bike by hom kry, moet nog net gaan haa en by die werk kry sodat ek die ding kan reg maak. Dis 'n ou Suzuki Katana 1100, moet gediens word, tyres en briek blokkies kry en dan moet ek die bike se bedrading oor doen.
by Hman
22 Oct 2015, 11:02
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Ander een was mos afgeskryf. Ek's min of meer ongelukkig met als, laas naweek 4 nommers reg gehad met die lotto, twee op een lyn twee op die ander.....
by Hman
20 Oct 2015, 13:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Bank kan my nie help nie. Darem het iemand my gehelp met 'n ou bike. Moet hom reg maak, sal 'n paar rand kos.
by Hman
20 Oct 2015, 13:17
Forum: General Chat
Topic: English Spam Thread and General Rubbish
Replies: 350049
Views: 2086510

Re: English Spam Thread and General Rubbish

Stop feeling your eyes then
by Hman
16 Oct 2015, 13:26
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Dankie. Ja, my baas se seun is my buurman :P
by Hman
16 Oct 2015, 08:16
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Jip :(
by Hman
15 Oct 2015, 20:18
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Jip
by Hman
15 Oct 2015, 13:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Jip, vyf vinger spesiaal.
by Hman
15 Oct 2015, 11:38
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876873

Re: Afrikaans

Dis so lekker as jy 5 uur op 'n Woensdag middag uit jou werk uit stap en jou motorfiets, die enigste vervoer wat jy het, soos mis voor die son verdwyn het. Lekker tye.