Search found 19983 matches

by RuadRauFlessa
28 Mar 2014, 17:22
Forum: PC Gaming
Topic: Diablo 3 Reaper of Souls Official!
Replies: 1477
Views: 51636

Re: Diablo 3 Reaper of Souls Official!

Dunno what your problem is... I'm playing Torment I with my wizard without any issues in Act V. And tbh I am not that well equipped either.

http://eu.battle.net/d3/en/profile/Aluc ... o/31243664
by RuadRauFlessa
07 Mar 2014, 20:04
Forum: Arkham Asylum
Topic: Hamin visiting!
Replies: 32
Views: 4016

Re: Hamin visiting!

Having THE Cameron back in SA would be epic!
by RuadRauFlessa
07 Mar 2014, 19:32
Forum: PC Gaming
Topic: Titanfall cancelled
Replies: 17
Views: 1921

Re: Titanfall cancelled

And there goes the one and only worthwhile exclusive to the X-Bone :grin:
by RuadRauFlessa
18 Apr 2012, 07:01
Forum: Skidmarks
Topic: Gauteng (GFIP) Trolls
Replies: 197
Views: 17078

Re: Gauteng (GFIP) Tolls

by RuadRauFlessa
17 Apr 2012, 13:44
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

^^ was haar naam KatrynKat ?
by RuadRauFlessa
17 Apr 2012, 12:30
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Tribble wrote:Ag ek is nou jaloors. Weet nie wat dit hier is nie maar ek het 'n trui aan
Altyd geweet daar is iets wat nie lekker is nie. Nou weet ek.
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 19:40
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Blade - KK word genuine seer as jy haar so terg. Ek weet dat jy met haar spot maar jy doen dit aanhoudend en dan lyk dit asof jy iets teen haar het. Ek sukkel met almal. Die enigste rede hoekom Katryn mee gesukkel word, deur my (en skynbaar ander mense), is juis omdat sy dit nie kan hanteer nie. As...
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 13:32
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

KatrynKat wrote:
RuadRauFlessa wrote:Ai toggie... ek kry jou jammer.
dis flippen koud vandag en my kantoor is 'n vrieskas...

was besig om vir werk te soek en nou sukkel ek om te tik want jy scroll mos met jou muis...

het jou groot warm hande nodig om myne warm te maak...
Klim gou op 'n vliegtuig... kry jou nou bie die lughawe
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 13:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Hopeloos te laag. Dit is nogsteeds onder die bevolkingsgroei.
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 13:17
Forum: PC Gaming
Topic: Torchlight 2
Replies: 52
Views: 3012

Re: Torchlight 2

Doesn't look bad actually. I was expecting a half done clone with bundles of random and disjointed quests that has almost no bearing to the main storyline and a command system that feels like the game should never have been allowed mouse controls.
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 13:15
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Nope dit was redelik rustig...
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 13:11
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Ai toggie... ek kry jou jammer.
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 13:08
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

^^ nope
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 13:06
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

@ADT: :wav:
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 12:17
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Waar beplan hulle om daai geld in die eerste plek vandaan te kry ?
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 12:04
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Lyk vir my of doo_much ons net gewoont wil maak aan hoe hy lyk sodat ons nie geskok is by die volgende meet nie.
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 11:35
Forum: General Chat
Topic: English Spam Thread and General Rubbish
Replies: 350020
Views: 2043165

Re: English Spam Thread and General Rubbish

@Tribble.... in good company I would suspect you want to do things other than talk :twisted:
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 11:09
Forum: General Chat
Topic: English Spam Thread and General Rubbish
Replies: 350020
Views: 2043165

Re: English Spam Thread and General Rubbish

They say silence is golden... but it needs an amendment me thinks...

Silence is golden when you are in good company

.... for the rest of the time there is http://forums.pcformat.co.za
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 11:02
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Ja blade ek weet... ten minste doen hulle hulle werk samet dit sonder om die mense dubbel en dwars te vou voor hulle potlode en skerpmakers uitdeel ter herdenking
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 10:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Wel blade hoe anders gaan iemand die massas mense, wat sonder die IQ sit om biekie self ondersoek in te stel en self te dink oor wat gebeur en wie die oorsaak is, kry om te sien wat aangaan ?
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 10:55
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

@Kenny: Ja jong... dit is hoekom die DA veg teen die klomp paloekas.

@Blade: jy het daarvoor gevra.
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 10:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

:slap: Bladerunner (AKA: Selfmoord fasiliteerder)
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 10:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Ja Tribble ek dink ook Sirië is dalk 'n goeie opsie vandag. @doo: ek dink nie daar is papierwerk betrokke in Sirië nie :lol: Jong RRF, die VN is alweer betrokke. Daai rakkers hou van papierwerk. En dan sal ons natuurlik weer rondomtalie gaan speel in Den Haag na die tyd. NOG papierwerk. Gelukkig ni...
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 10:44
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226814
Views: 1853806

Re: Afrikaans

Ja Tribble ek dink ook Sirië is dalk 'n goeie opsie vandag.

@doo: ek dink nie daar is papierwerk betrokke in Sirië nie :lol:
by RuadRauFlessa
10 Apr 2012, 10:39
Forum: General Chat
Topic: English Spam Thread and General Rubbish
Replies: 350020
Views: 2043165

Re: English Spam Thread and General Rubbish

@ blade: ye ye rub it in will ya