Search found 526 matches

by Cupersool
05 Jun 2007, 12:41
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Ek het pap, lewer en sampioen sous geeët.
by Cupersool
23 Mar 2007, 08:39
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

@POK

DUDE !!! Kry 'n kar :lol:
by Cupersool
23 Mar 2007, 08:22
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Môre A-Span !!!

Dis Vrydag, my laaste dag by hierdie plek en dan is dit naweek en dan......dan is dit 1 week se verlof !! :lol: :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 16:07
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Ek gebruik die foon vir allerhande dietjies-en-daaitjies. Hoe meer funksie (of ek dit gebruik of nie), hoe meer speel.

Dis amper soos 'n krokkedil se hoe platter hoe swemmer, maar hierdie een is net bo :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 15:49
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Ek is jammer as ek nie teveel gesels nie, maar ek is besig om vir my 'n ander foon te soek. Ek het vanoggend oor my vrou se D-500 gery (Nee, sy't hom nie vas gehou nie) en toe bel die versekering my en sê dat ek moet kyk vir 'n vervangings foon. Ek kyk na die i-Mate SP JAS. Dit kos so R5110 by AutoP...
by Cupersool
22 Mar 2007, 15:12
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Ek......ek hy essss!!

Ek soek hom, ek soek hom, ek kry hom, ys weg :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 15:00
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Eish !! 8O
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:36
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Ek drink "Room Soda" :)
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:32
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Hier's ek.....

En dis nie waar's julle nou nie, dis Marco !!

Dankie vir die avvie :D
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:18
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Hman !! Kan ek maar daai avvie gebruik wat jy gemaak het vir my?
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:16
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

DarkRanger wrote:jinne maar ons is bietjie growwe skuurpapier hier binne die thread hoor... :-P
Growwe skuurpapier hou die hakke glad :lol: :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:15
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Afleidings is die moeder van alle groot sokker toernooie (F A Cups) :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:08
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Hman wrote:Die 3 minute opsie miskien
Wat dink jy? ......die skottelgoed wasser? :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:07
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

En ek dog alles proe soos hoender........en nou hoor ek hoender proe soos kat ?

Is ek dan reg as ek sê dat alles dan soos kat proe? :lol: :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:06
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

pok wrote:
Cupersool wrote:Vat hulle plastiek :lol:
dink die 24 maande opsie gaan nie werk nie! :lol: :lol:
Ek sit hom in "straight" 8)
by Cupersool
22 Mar 2007, 14:03
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Vat hulle plastiek :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 13:27
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Hman wrote:Super Cuper!

Image
Dis hoe ek weet hy LAAIK dit wat ek doen :!: :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 13:24
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

pok wrote:
Cupersool wrote: Slaapkamer se gat !! Slaapkamer, kombuis, gang, eetkamer, sitkamer en garage :lol:
jy het die kombuis "zink" vergeet! Image
Hman kry so snaakse giggel as die wasmasjien aan is :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 13:23
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Hoe vêr is jy van Uvongo af? Die rede hoekom ek vra is omdat ek familie het Maandag deurry soontoe vir 'n week vakansie. Ek wil net weet hoe dit nou daar lyk, want die mense deur wie hy die vakansie geboek het wil nie sy kanselasie aanvaar nie. Di strande is weggespoel Hee bollie maar kan darrem bi...
by Cupersool
22 Mar 2007, 13:20
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Ek eet :lol: Toe jy dit sê flits my oe so na jou sig toe en toe dink ek, lucky bl****m!! :-P EDIT- die van julle wat cherries het, wys biekie sodat ek kan sien hoe ver agter julle is. Maak nie saak hoe mooi hulle is nie.......iewers in die wereld is daar 2 ouens (of girls) wat opgeskeep sit met hul...
by Cupersool
22 Mar 2007, 13:17
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Ek's nie lelik nie, jy moet net nie uit ons slaapkamer praat nie. Slaapkamer se gat !! Slaapkamer, kombuis, gang, eetkamer, sitkamer en garage :lol: En die mense by Pick & Pay het ook gesê dat ons nie meer welkom is daarso nie :lol: :lol: Ek wil net vir almal sê wat hier lees dat die enigste re...
by Cupersool
22 Mar 2007, 12:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Hoe vêr is jy van Uvongo af? Die rede hoekom ek vra is omdat ek familie het Maandag deurry soontoe vir 'n week vakansie. Ek wil net weet hoe dit nou daar lyk, want die mense deur wie hy die vakansie geboek het wil nie sy kanselasie aanvaar nie.
by Cupersool
22 Mar 2007, 11:57
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Hman :evil:

Dis nou nie nodig om lelik met my te raak op 'n publieke forum nie :!:

Ek doen alles net presies soos jy my dit gevra het om te doen vir jou :lol: :lol:
by Cupersool
22 Mar 2007, 11:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

Anthropoid

Jy bly mos aan die suid kus?
by Cupersool
22 Mar 2007, 11:50
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890224

:lol: Ja dude :lol:

Ek sien die trekke.

Ek het jou foto geprint en ek gaan dit saam met my huistoe vat..........dit is mos Halloween een van die dae, of nie? :lol: :lol: