Search found 1768 matches

by ACiD_Omega
15 Jul 2013, 12:11
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Cap, betaal jy subscription vir eve, of het jy genoeg besigheid in die game om plex te generate?
by ACiD_Omega
02 May 2013, 13:22
Forum: General Chat
Topic: Oxymoron favorites
Replies: 83
Views: 3301

Re: Oxymoron favorites

Tribble wrote:clean kill
Nope, that one is not an oxymoron. they do exist
by ACiD_Omega
22 Apr 2013, 11:19
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

SykomantiS wrote:En toe ewe skielik, sommer so uit die bloute uit, gebeur daar absoluut f***ol!!
En toe opslag gebeur dit weer, twee keer in 'n ry! :shock:
by ACiD_Omega
19 Apr 2013, 10:24
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Ek stem saam Syko, ek sal nou 'n slapie moor!
by ACiD_Omega
11 Mar 2013, 16:31
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Jup
by ACiD_Omega
11 Mar 2013, 10:33
Forum: Discussions
Topic: Study: Bee Venom Kills HIV
Replies: 12
Views: 2372

Re: Study: Bee Venom Kills HIV

I can't wait for our lovely government to blame Verwoerd for hiding the cure to HIV in bees :roll:
by ACiD_Omega
11 Mar 2013, 09:37
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

In Deathrace was daar so bakkie met RPG7s op die dak gemount, dit begin al hoe meer na 'n wenner lyk
FFFFFFFFFFFOOOOOOOOOOOOOOOOO00000000000oooooooooo........... ek haaaaat taxis!
by ACiD_Omega
07 Mar 2013, 16:06
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Ek vote ons gaan soek hom en hang hom aan n lamp paal as waarskuwing vir die res
SSHHHhhhhhh dammit, jy kan dit nie so verkondig op 'n openbare plek nie, Vader! hoe verwag jy moet ons wegkom met enigiets as jy dit hier verkondig vir die wereld om te hoor? :roll:
by ACiD_Omega
07 Mar 2013, 14:41
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Hi, Ons goeie vriend Syko was gistraand oppad huis toe op sy suzuki toe 'n taxi besluit het om deur 'n rooi lig te jaag en hom te sideswipe, hy is OK, net snye en skrape, niks gebreek nie. Die bike is sleg beskadig. Eeennnnnn die verskriklik beskaafde, oordentlike en wetsgehoorsame burger wat die ta...
by ACiD_Omega
31 Jan 2013, 11:32
Forum: Skidmarks
Topic: Tyres: what should I buy?
Replies: 9
Views: 2246

Re: Tyres: what should I buy?

I have not yet tried Pilot Sports, but I love my Yoki S-Drives
by ACiD_Omega
18 Dec 2012, 11:20
Forum: General Chat
Topic: A new video that I made!
Replies: 4
Views: 476

Re: A new video that I made!

Nice! now I'm in the mood for some gaming!
by ACiD_Omega
14 Dec 2012, 12:14
Forum: General Chat
Topic: The beer thread
Replies: 839
Views: 27992

Re: The beer thread

Resurrection time!

Only recently discovered Killkenny...
I blame my friends for not giving me one earlier :evil:
by ACiD_Omega
14 Dec 2012, 08:31
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Laaaaaang naaaaaaaweek! WHooooooHooooo!!
by ACiD_Omega
07 Dec 2012, 14:38
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

eks nog by die werk
by ACiD_Omega
07 Dec 2012, 13:27
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Daar wag nog 20 Killkennies vir my by die huis
by ACiD_Omega
05 Dec 2012, 10:37
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

ollo
by ACiD_Omega
30 Nov 2012, 13:34
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

:hello2:
by ACiD_Omega
29 Nov 2012, 15:35
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Wel aangesien ek nie die video kan sien nie moes ek maar n aanname maak
Ek vra verskoning dat my antwoord ook gebasseer is op die aanname dat die video sigbaar was
by ACiD_Omega
29 Nov 2012, 13:01
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Raait ek neem aan daai is inverband met die video wat gepost is
8) Ek sal graag wil hoor hoe dit in verband met enigiets ander geinterpreteer kan word, dit mag dalk net lei tot 'n rits ligte chuckles
by ACiD_Omega
29 Nov 2012, 11:42
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Ek love spoed, maar daar is geen manier wat ek bo 250 op 'n naked bike doen nie, dis net nie reg nie
by ACiD_Omega
29 Nov 2012, 11:23
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

More
by ACiD_Omega
22 Nov 2012, 15:04
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Hierdie dag het net geen einde nie :(
by ACiD_Omega
19 Nov 2012, 13:38
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Alles het begin skeefloop toe menseregte belangriker geword het as mense self
by ACiD_Omega
19 Nov 2012, 12:31
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1893466

Re: Afrikaans

Dan kan niemand verstaan hoekom ek so geskok is dat so baie Afrikaners net loop wapens inhandig het nie "Hier! Vat maar my beste afkrikmiddel/verdedigings middel" Die nonsens gaan maak dat mense begin stupid goed doen. Sorry om te hoor :( Ek stem saam met jou, In ons land gaan dit vir lank...
by ACiD_Omega
13 Nov 2012, 16:09
Forum: General Chat
Topic: Video of the day
Replies: 1133
Views: 47194

Re: Video of the day

Tribble wrote:The lion was the clear winner in that fight.
Only because they were caged and groundbound, If there were trees , the carnage would have went the other way :mrgreen: