Search found 8752 matches

by c0d3r
14 Jul 2012, 00:07
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Goeie more. Wat is nuus daar by jou Nemo?
by c0d3r
13 Jul 2012, 23:45
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Kennie, baie geluk met jou joegoeslawian vroutjie, hoop sy is alles en sommer baie meer.

Yay Saterdag.
by c0d3r
13 Jul 2012, 13:30
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Kennyisalive wrote:
c0d3r wrote:Kenny since when het jy 'n vroulike counterpart?
HMMM jinne dis al lank..2009 rond
Wat?? Dis nuus vir my. Of ek was hier in 2009 en het dit net nooit geweet nie. Hoe't jy 'n vroutjie beland?
by c0d3r
11 Jul 2012, 12:49
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Tjeers, ek moet slaap.
by c0d3r
11 Jul 2012, 12:36
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Om hopelik nie af te bliksem nie, ek hoop ;)
by c0d3r
11 Jul 2012, 12:16
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Kenny since when het jy 'n vroulike counterpart? Doo, ek het geen begeerte vir 'n motorfiets nie. Ek's klaar gering en geveer so ek kan dit nie meer as 'n "my motorbike brings all the boys to the yard" nie. Ek laaik my kar nog baie. En dit reen te veel in Aucks vir 'n bike om sy geld werd ...
by c0d3r
11 Jul 2012, 12:05
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Wel, ek het al tegnieslik op 'n 1000cc geklim. Maar nie self gery nie. Ek die grootste wat ek self gery het was 'n 400cc wat glad nie 'n sport fiets was nie. Dit was blerrie swaar en ek het maar net so 100 m gery met die ding. Solank ek nie die wyn en die fiets saam meng nie, anders gaan die 'n sleg...
by c0d3r
11 Jul 2012, 11:29
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

So van drinks gepraat... ek kry die mees ergste sooibrand as ek wyn drink. Of dit nou een glas is of een boks wyn, dit voel asof ek battery suur wil opgooi. Syko, wat's nuus? Het jy nog jou ysterperd? Hier in NZ het hulle die cc's opgestoot vir learners. Voorheen kon jy net tot by 'n 250cc ry as jy ...
by c0d3r
11 Jul 2012, 10:54
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Ganit hierso mensies? Ek moes nou al vir drie dae in 'n ry ys van my voorruit afkrap in die oggend voor werk.
by c0d3r
11 Jul 2012, 09:29
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

LEMMETJIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
by c0d3r
10 Jul 2012, 12:02
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Ja dalk moet ek ook maar in die kooi gaan klim en warm kry.
by c0d3r
10 Jul 2012, 11:27
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Ek dink te veel wyn en te veel koffie.
by c0d3r
10 Jul 2012, 11:26
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Jis mense, wie se gal blaas is al uit gehaal? Ek dink myne is besig om te poop.
by c0d3r
10 Jul 2012, 11:17
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Too much spam. Goeie more dames.
by c0d3r
08 Jul 2012, 11:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Is daar iets interessants wat aan die gang is? Of maak sommer net 'n lekker storie op.
by c0d3r
08 Jul 2012, 10:34
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Haai tribbel. Wat's nuus vandag?
by c0d3r
08 Jul 2012, 08:59
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Naand dames.
by c0d3r
06 Jul 2012, 23:57
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Goeie more dames.
by c0d3r
06 Jul 2012, 14:37
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Ok bed tyd. My sooibrand het semi kalmeer tot op 'n punt waar ek nou gemaklik sal voel om nie heeltemal vertikaal te wees nie. Tot wedersiens mannemerakke.
by c0d3r
06 Jul 2012, 14:12
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Ganit met jou Tribble? Jy al by die winkels?
by c0d3r
06 Jul 2012, 14:11
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Tribble! Gaan goed, getroude lewe is maar dieselfde as ongetroude lewe behalwe dat sekere dinge nou "legal" is :P

Kenny, ek is al vir 6 jaar 23. Ek sal ewiglik 23 bly.
by c0d3r
06 Jul 2012, 14:08
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Eintlik het ek al sooibrand vandat ek kan onthou. As dit op 23 so gaan dan wil ek nie weet hoe gaan dit wees op 53 of 83 nie :(
by c0d3r
06 Jul 2012, 14:02
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Ek wonder wel... aangesien jik alkanies is, dalk kan ek 'n mondvol drink en dit sal die acid neutraliseer?


*soek jik*
by c0d3r
06 Jul 2012, 13:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Wag, ek verander my mind. Nie jik nie, want jik is alkanies en nie acid nie. Drie braai kole en 'n goedkoop bottel asyn.
by c0d3r
06 Jul 2012, 13:55
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1882211

Re: Afrikaans

Dalk moet ek nie kerrie vir middagete en pasta vir aandete eet nie. Ek het die mees terribaalse sooibrand wat mens kan aan dink. Touch wood ek het nog Nooit sooibrand gehad nie! Ek is seker dis iets wat met ouderdom kom. Jislaaikit, dit voel asof ek drie braai kole gesluk het en sommer 'n bottel ji...