Search found 8752 matches

by c0d3r
04 May 2010, 10:36
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

Ja, waar is doo?
by c0d3r
04 May 2010, 10:34
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

Busy much tot die drie en dertigste graad. OMW dis erg besig :( En ons trek. Uiteindelik die morsige teef uit gegooi ook. Morsige teef?? :? Ons het 'n flat mate gehad wat nie agter haarself skoon gemaak het nie. Of vensters oop gemaak het nie. Of gordyne oop getrek het nie. Random kos blikke oop ge...
by c0d3r
04 May 2010, 09:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

KENNYKIND!!!! :hug:
by c0d3r
04 May 2010, 09:51
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

Busy much tot die drie en dertigste graad. OMW dis erg besig :(

En ons trek. Uiteindelik die morsige teef uit gegooi ook.
by c0d3r
04 May 2010, 09:48
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

Kaptein! Hoe gaan dit? Lanklaas van jou gehoor :)
by c0d3r
04 May 2010, 09:46
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

ADT :hug:

cute foto van jou wat slaap op die bank :P
by c0d3r
04 May 2010, 09:42
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

ja
by c0d3r
23 Apr 2010, 22:18
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

raaaaaaaaaaaaaaaaawr
by c0d3r
22 Apr 2010, 22:18
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Enigiets wat hier gebeur terwyl ek nie hier is nie, is middernag-ure. ;)

Daai knaagdier is juis so aanhoudend om elke jota en tittel van die reels af te dwing. Klaarblyklik mag ons nie eens k*k sê nie. :(
Ek mag nie k a k se nie? :x Ag jis. Dis nou sommer vir jou ****** pateties.
by c0d3r
22 Apr 2010, 01:45
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

En toe spat almal. Nice.
by c0d3r
21 Apr 2010, 22:16
Forum: General Chat
Topic: English Spam Thread and General Rubbish
Replies: 350049
Views: 2168470

Re: English Spam Thread and General Rubbish

LAST TOUCH!!! *touches*



/runs
by c0d3r
21 Apr 2010, 22:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

btw Skerman, het jy 'n tjoklit fabriek geroof?
by c0d3r
21 Apr 2010, 22:12
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

Ok oukies, dis nou al 8:15am Donderdag en ek sit nog in my pjs. Ek moet seker sometime reg kry vir werk.

Gesels later as ek 'n kansie kry.

Soet wees!!

Doo :hug:
by c0d3r
21 Apr 2010, 22:00
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

DarkRanger wrote:Kom hier codertjie... Ek het tjoklits.
Net tjoklits? Ek sou darem gedink het biki champagne, druiwe, neute, caviar en dalk 'n bottel Coke zero. Net tjoklits?
by c0d3r
21 Apr 2010, 21:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

lol oukies. Ganit hierso?

DR, ek wil nou nie he jy moet vir dae aan een droom en niks werk gedoen kry nadat ek jou gewys het nie, so jy sal maar moet verby hou.

Hierso is 'n nippel tho:
Spoiler (show)
Image
by c0d3r
21 Apr 2010, 21:46
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

la da ma da ma na
by c0d3r
21 Apr 2010, 07:59
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

Naand dames.
by c0d3r
20 Apr 2010, 21:46
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

Jissie, maar julle is spammers.
by c0d3r
24 Mar 2010, 07:56
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeow
by c0d3r
20 Mar 2010, 22:07
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

Gaan goed, geen klagtes nie. Game maar erg ook hoor. Dit raak nou koud hierso :(
by c0d3r
20 Mar 2010, 22:00
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

:wave:

Hoe gaan dit hierso?
by c0d3r
20 Mar 2010, 21:49
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

doo_much?
by c0d3r
20 Mar 2010, 21:40
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

*gaap*
by c0d3r
20 Mar 2010, 21:40
Forum: General Chat
Topic: English Spam Thread and General Rubbish
Replies: 350049
Views: 2168470

Re: English Spam Thread and General Rubbish

Morning ladies.
by c0d3r
11 Mar 2010, 09:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1935750

Re: Afrikaans

:'( Dis biki aan die baba-poe kant.

Ek het verder nie nuus nie. Behalwe dat die kar se transmission nou reggemaak is en ek $2000 armer is.